Description
N Boek oor Bobbejane? Bobbejane het my nooit geinterresseer nie. Na n besoek aan die Krugerwildtuin waar ek gesien het hoe hulle n paar tente verniel, het ek hierdie grysdiere met hulle hondagtige gesigte afgeskryf as vernielsugtigeswat heeldag net wil veg, vreet en vry. Maar toe verander alles..





