Sale!

Enigiets is Moontlik

Hartroerende stories oor vroue se ontmoetings met God.
Author: Angus Buchan
Publisher: Struik Christelike Boeke
Publishing date: 2011
ISBN: 978-1-4153-0897-4
Binding: Hardcover
Pages: 246
Condition: Very Good

Original price was: R90.00.Current price is: R50.00.

Out of stock

Category:

Description

Enigiets is moontlik is propvol inspirerende stories van vroue soos Mary Graham, Luci Swindoll, Sheila Walsh en Sandi Patty. Ervaar hoe doodgewone oomblikke in uitsonderlike ontmoetings met God verander. Elke verhaal bied bemoediging, humor en insig. Vroue sal soveel hieruit leer en opnuut ontdek dat God hulle altyd sal vashou en hulle nooit in die steek sal laat nie.