Sale!

Die Tronkgesprekke – Willie Esterhuyse

Nelson Mandela en Kobie Coetsee se geheime voorpunt-diplomasie.
Author: Willie Esterhuyse en Gerhard van Niekerk
Publisher: Tafelberg Uitgewers
Publishing date: 2018
ISBN: 978-0-6240-8674-1
Binding: Softcover
Pages: 264
Condition: Very Good

Original price was: R160.00.Current price is: R80.00.

Out of stock

Description

Dié boek onthul dat PW Botha reeds in 1984, te midde van die Totale Aanslag, in die geheim opdrag gegee het dat sy minister van justisie, Kobie Coetsee, gesprekke met Nelson Mandela in die tronk moet voer. Mandela se aanhouding was toenemend ‘n probleem vir die regering. Wat as dié ikoon in die tronk sou sterf? Die land sou ontplof. Alles was hoogs geheim. PW Botha moes dit kon ontken as dit uitgelek het. Maar agter die skerms bou vertroue op tussen die partye wat in die openbaar geswore vyande is..