Description
Die Pasella Kook 2 boek bevat 17 hoofstukke met meer as 200 resepte van Suid-Afrika se topsjefs en koskenners. Dit was weekliks op SABC 2 aangebied vir duisende kosmaak entoesiaste landswyd. Elke hoofstuk het n tema sodat die leser telkwns deur n nuwe, opwindende wereld bekoor word. Pasella wink jou kombuis toe en laat jou die hand aan eksperimentele kookkuns waag en maak jou n stokkielekkerbek-sjef!