Sale!

Huppel En Sy Maats – W.O. Kuhne

Author: WO Kuhne
Publisher: Tafelberg Uitgewers
First Edition 1982
ISBN: 0-624-01706-0
Binding: Hardcover
Pages: 174
Condition: Used

Original price was: R90.00.Current price is: R60.00.

1 in stock

Description

Die Huppelkind-stories word vandag onder ‘n klein groepie klassieke Afrikaanse werke vir kinders gereken. Sedert die eerste Huppel-boek in 1958 verskyn het, was hulle gunstelinge. Daarom ook dat hulle keer op keer herdruk is, toe in een bundel byeengebring is, en nou met pragtige nuwe illustrasies deur die bekroonde Alida Bothma weer eens hul buiging maak. Sodat ook vandag se kinders hul tydlose bekoring kan leer ken.